Обзор Презентация
Kalm in my Storm
Christo Kamffer
Kalm in my Storm Christo Kamffer
1 Verse: Heer ek is nog altyd by U U hou my met U regterhand vas U lei my met U raad Daarna sal U my ook dan in heerlikheid ontvang My liggaam en my hart kan kwyn Maar God is my blywende krag en my erfdeel vir altyd Chorus: Want U's die kalm in my storm U's my brood vir elke dag U's die redding in my nood, U's die hoorder van my roep U verwyder al my sonde wanneer ek dit kom bely U genees ook al my wonde en U waarheid maak my vry 2 Verse: In die hemel is U al wat ek het Ook op aarde soek ek net na U Ek het amper geval oor die voorspoed van die godelose Maar U laat hul omkom in een oomblik Wat my betref, dit is vir my goed om naby U te wees en ek sal bly vertel van al U wonders Chorus: Want U's die kalm in my storm U's my brood vir elke dag U's die redding in my nood, U's die hoorder van my roep U verwyder al my sonde wanneer ek dit kom bely U genees ook al my wonde en U waarheid maak my vry Bridge: Heer ek buig neer voor U in Gees en waarheid Ek verootmoedig my voor U Here ek soek na U, my wese dors na U Op U alleen sal ek vertrou 3 Verse: Want U's n barmhartige God, vol liefde, getrou U's genadig en regverdig oh Heer U's die groot "Ek Is", God van die gode Wat koon ooit oh Heer vir U onmoontlik wees? 4 Verse: Met my hele hart sal ek U prys oh Heer my God Ek sal U naam oh heer vir ewig en altyd eer Want u liefde vir my was groot en getrou Uit die dieptes van die dood het U my gered U's my eerste en my enigste liefde Chorus: Want U's die kalm in my storm U's my brood vir elke dag U's die redding in my nood, U's die hoorder van my roep U verwyder al my sonde wanneer ek dit kom bely U genees ook al my wonde en U waarheid maak my vry
https://holychords.pro/76923
Комментарии
Комментариев нет