Обзор Презентация
Net vir U
Christo Kamffer
Net vir U Christo Kamffer
1 Verse: As my hart 'n lied vir U sing Net vir U opreg vir U Dan wil ek my offer vir U bring Op my Knieë Geboë voor U Chorus 1: Laat die woorde van my mond Door oordenking van my hart welbehaaglik wees voor U aangesig Laat als wat ek doen wees tot eer van U naam en my liggaam heilig wees net vir U 2 Verse: Heer U volmaakte wet verkwik my siel Dit maak my wys en verlig my oë Ek het dit in my hart weggesteek dat ek nie teen U sal sondig nie Chorus 1: Laat die woorde van my mond Door oordenking van my hart welbehaaglik wees voor U aangesig Laat als wat ek doen wees tot eer van U naam en my liggaam heilig wees net vir U Repeat: en my liggaam heilig wees net vir U Instrumental: 🎵 Bridge: Weerhou U kneg van moedswillige sondes en laat dit nie oor my heers nie loof die here want Hy is goed sy goedertierendheid is tot in ewigheid Chorus 1: (so) Laat die woorde van my mond Door oordenking van my hart welbehaaglik wees voor U aangesig Laat als wat ek doen wees tot eer van U naam en my liggaam heilig wees net vir U Outro: en my liggaam heilig wees net vir U en my liggaam heilig wees net vir U
https://holychords.pro/76922
Комментарии
Комментариев нет