Обзор Презентация
Waardig is die Lam
Christo Kamffer
Waardig is die Lam Christo Kamffer
1 Verse: U's die Lam wat geslag is as offer U's die prys wat betaal is vir my Deur U pyn en U lyding Koop U my bevryding Waardig, waardig is U 2 Verse: U's die Lam aan die Vader ge-offer U's die seun wat deurboor is vir my Met U bloed en U wonde Boet U vir my sonde Waardig, waardig is U Chorus: Om die mag en die rykdom Die sterkte en wysheid Die eer en die lof te ontvang Daarom heers U vir ewig As Koning en Here Waardig is die Lam 3 Verse: Al die hemelse wesens aanbid U Op die aarde besing ons U lof Elke volk elke taal Heer kom buig voor U troon neer Waardig, waardig is U Chorus: Om die mag en die rykdom Die sterkte en wysheid Die eer en die lof te ontvang Daarom heers U vir ewig As Koning en Here Waardig is die Lam Bridge: U's die enigste weg na die vader DIe anneemlike offer vir Hom Sonder sonde, volmaak en regverdig Waardig is die Lam Waardig is die Lam die lam Chorus: Om die mag en die rykdom Die sterkte en wysheid Die eer en die lof te ontvang Daarom heers U vir ewig As Koning en Here Waardig is die Lam Outro: Waardig is die Lam Waardig is die Lam
https://holychords.pro/76920
Комментарии
Комментариев нет