Christo Kamffer - Net vir U
презентация

Net vir U

Christo Kamffer

Christo Kamffer - Net vir U

Net vir U

Обзор Презентация

1 Verse:
As my hart 'n lied vir U sing
Net vir U
opreg vir U
Dan wil ek my offer vir U bring
Op my Knieë
Geboë voor U

Chorus 1:
Laat die woorde van my mond
Door oordenking van my hart
welbehaaglik wees voor U aangesig
Laat als wat ek doen
wees tot eer van U naam
en my liggaam heilig wees
net vir U

2 Verse:
Heer U volmaakte wet verkwik my siel
Dit maak my wys
en verlig my oë
Ek het dit in my hart weggesteek
dat ek nie teen U
sal sondig nie

Chorus 1:
Laat die woorde van my mond
Door oordenking van my hart
welbehaaglik wees voor U aangesig
Laat als wat ek doen
wees tot eer van U naam
en my liggaam heilig wees
net vir U

Repeat:
en my liggaam heilig wees
net vir U

Instrumental:
🎵

Bridge:
Weerhou U kneg van
moedswillige sondes
en laat dit nie
oor my heers nie
loof die here
want Hy is goed
sy goedertierendheid
is tot in ewigheid

Chorus 1:
(so) Laat die woorde van my mond
Door oordenking van my hart
welbehaaglik wees voor U aangesig
Laat als wat ek doen
wees tot eer van U naam
en my liggaam heilig wees
net vir U

Outro:
en my liggaam heilig wees
net vir U
en my liggaam heilig wees
net vir U