Обзор
Презентация
1 Verse:
U's die Lam wat geslag is as offer
U's die prys wat betaal is vir my
Deur U pyn en U lyding
Koop U my bevryding
Waardig, waardig is U
2 Verse:
U's die Lam aan die Vader ge-offer
U's die seun wat deurboor is vir my
Met U bloed en U wonde
Boet U vir my sonde
Waardig, waardig is U
Chorus:
Om die mag en die rykdom
Die sterkte en wysheid
Die eer en die lof te ontvang
Daarom heers U vir ewig
As Koning en Here
Waardig is die Lam
3 Verse:
Al die hemelse wesens aanbid U
Op die aarde besing ons U lof
Elke volk elke taal Heer
kom buig voor U troon neer
Waardig, waardig is U
Chorus:
Om die mag en die rykdom
Die sterkte en wysheid
Die eer en die lof te ontvang
Daarom heers U vir ewig
As Koning en Here
Waardig is die Lam
Bridge:
U's die enigste weg na die vader
DIe anneemlike offer vir Hom
Sonder sonde, volmaak en regverdig
Waardig is die Lam
Waardig is die Lam
die lam
Chorus:
Om die mag en die rykdom
Die sterkte en wysheid
Die eer en die lof te ontvang
Daarom heers U vir ewig
As Koning en Here
Waardig is die Lam
Outro:
Waardig is die Lam
Waardig is die Lam