Обзор Презентация
Hemelruim
Brandpunt
Hemelruim Brandpunt

Intro:
D  Hm  A  G
 
1 Verse:
D                  Hm              A                   G
U hang elke ster inplek, U spreek lig, en breek die duisternis. 
D                      Hm            A              G
U hou die heelal in U hand, blaas U asem  met nuwe lewe.
 
Interlude 1:
D  Hm  A  G
 
2 Verse:
D                   Hm                 A         G
U verander stof na vlees, en vorm die klei, na U beeld.
D                       Hm             A                G
U roep die more uit die nag;  en bring vrede, elke nuwe dag.
 
Chorus:
    D               Hm                     G                     D   A
Die Hemelruim  die son en maan, sing van U grootheid, sing van U krag.
    D                Hm                          G                 D   A
Die diepste see, die doogste woestyn, sing van U almag, sing van genade.
 
Interlude 2:
D  A  F#m  Hm   D  Hm  A
(Hande klap) ……… wooooh

Chorus: (2 x)
    D               Hm                     G                     D   A
Die Hemelruim  die son en maan, sing van U grootheid, sing van U krag.
    D                Hm                          G                 D   A
Die diepste see, die doogste woestyn, sing van U almag, sing van genade.

https://holychords.pro/78056

4 просмотра 18 прослушиваний 0 скачиваний

Похожие песни

Soos Trane
Brandpunt
3
Hemelruim
Brandpunt
1
0

Комментарии

Форма входа

Альбомы исполнителя

Kom Nader
Brandpunt
2013 альбом

Поддержка сайта

Статистика пользователей

Онлайн всего: 925
Гостей: 861
Пользователей: 64