Brandpunt - Hemelruim
презентация

Hemelruim

Brandpunt

Brandpunt - Hemelruim

Hemelruim

Обзор Презентация

Intro:
D Hm A G

1 Verse:
D Hm A G
U hang elke ster inplek, U spreek lig, en breek die duisternis.
D Hm A G
U hou die heelal in U hand, blaas U asem met nuwe lewe.

Interlude 1:
D Hm A G

2 Verse:
D Hm A G
U verander stof na vlees, en vorm die klei, na U beeld.
D Hm A G
U roep die more uit die nag; en bring vrede, elke nuwe dag.

Chorus:
D Hm G D A
Die Hemelruim die son en maan, sing van U grootheid, sing van U krag.
D Hm G D A
Die diepste see, die doogste woestyn, sing van U almag, sing van genade.

Interlude 2:
D A F#m Hm D Hm A
(Hande klap) ……… wooooh

Chorus: (2 x)
D Hm G D A
Die Hemelruim die son en maan, sing van U grootheid, sing van U krag.
D Hm G D A
Die diepste see, die doogste woestyn, sing van U almag, sing van genade.