Обзор Презентация
Soos Trane
Brandpunt
Soos Trane Brandpunt
1 Verse: Wees stil my hart En luister, buig neer my siel Voor die Een wat leef, ek gee myself gebroke En elke las Vir dié Een wat weet Chorus: Mag my lewe wees soos trane Oor die voete van my Heer En mag die hart in my weer heel word, soos die balsem oor U breek 2 Verse: Hier binne my Verlang ek My wese roep Na dié Een wat hoop, soos vuur kom brand En reinig Vlekkeloos Vir dié Een wat kom Chorus: (2 x) Mag my lewe wees soos trane Oor die voete van my Heer En mag die hart in my weer heel word, soos die balsem oor U breek Bridge: Oor U breek Oor U breek Oor U breek Instrumental: ♪ Chorus: (Outro) Mag my lewe wees soos trane Oor die voete van my Heer En mag die hart in my weer heel word, soos die balsem oor U breek
https://holychords.pro/78053
Комментарии
Комментариев нет