Brandpunt - Soos Trane
презентация

Soos Trane

Brandpunt

Brandpunt - Soos Trane

Soos Trane

Обзор Презентация

1 Verse:
Wees stil my hart
En luister, buig neer my siel
Voor die Een wat leef,
ek gee myself gebroke
En elke las
Vir dié Een wat weet

Chorus:
Mag my lewe wees soos trane
Oor die voete van my Heer
En mag die hart in my weer heel word,
soos die balsem oor U breek

2 Verse:
Hier binne my
Verlang ek
My wese roep
Na dié Een wat hoop,
soos vuur kom brand
En reinig
Vlekkeloos
Vir dié Een wat kom

Chorus: (2 x)
Mag my lewe wees soos trane
Oor die voete van my Heer
En mag die hart in my weer heel word,
soos die balsem oor U breek

Bridge:
Oor U breek
Oor U breek
Oor U breek

Instrumental:


Chorus: (Outro)
Mag my lewe wees soos trane
Oor die voete van my Heer
En mag die hart in my weer heel word,
soos die balsem oor U breek