Обзор Презентация
Moenie moed verloor nie
Неизвестен
Moenie moed verloor nie Неизвестен
Verse: As die wolke om jou saampak Te midde van die storm En jou skip word rondgelinger en jy voel moe afmat Pre Chorus: (maar) Moenie moed verloor nie, daar is iemand wat bid vir jou Onthou daar is iemand wat bid vir jou ! Chorus: Iemand sal bid vir jou, iemand sal bid vir jou... Wanner jy voel kan nie meer en jou hart gebreek in twee onthou daars iemand wat bid vir jou
https://holychords.pro/77649
Комментарии
Комментариев нет