Обзор Презентация
Hoe verlang ek na die hemel Godfrey Heyn

1 Verse: (2 x)
Jesus,
My liewe Jesus
hoe verlang ik nou na U
Jesus,
My liewe Jesus
en nu kom ek in huis by U

Chorus: (2 x)
Hoe verlang ek na die hemel
waar my Jesus koning is 
hoe begeer ek daardie vrede 
ek sal daarna strewe. 

2 Verse: (2 x)
As my kruis te swaar word
En my laste
om te draag
verlang ek na die Hemal
waar myJesus binnen is

Chorus: (2 x)
Hoe verlang ek na die hemel
waar my Jesus koning is 
hoe begeer ek daardie vrede 
ek sal daarna strewe. 

Instrumental:
🎵 

Chorus: 
Hoe verlang ek na die hemel
waar my Jesus koning is 
hoe begeer ek daardie vrede 
ek sal daarna strewe. 

Outro:
hoe begeer ek daardie vrede 
ek sal daarna strewe.

https://holychords.pro/77654
Скачать Скачать Скачать Поделиться

45 просмотров 28 прослушиваний 0 скачиваний
0

Комментарии

Форма входа

Поддержка сайта

в этом месяце собрано
$0 $200
$33
Итак, будьте милосердны, как и Отец ваш милосерд.
•Луки 6:36•
ОСТАЛОСЬ
Поддержать проект поддержали
01.08Юмани2000 руб
06.08МоноБанк (Віра)100 грн
14.08Юмани200 руб
15.08Юмани400 руб
оновлено 15.08.2026

Статистика пользователей

Онлайн всего: 744
Гостей: 696
Пользователей: 48