Обзор Презентация
Verse:
As die wolke om jou saampak
Te midde van die storm
En jou skip word rondgelinger
en jy voel moe afmat
Pre Chorus:
(maar) Moenie moed
verloor nie,
daar is iemand
wat bid vir jou
Onthou daar is iemand
wat bid vir jou !
Chorus:
Iemand sal bid vir jou,
iemand sal bid vir jou...
Wanner jy voel kan nie meer
en jou hart gebreek in twee
onthou daars iemand
wat bid vir jou