Обзор Презентация
Net Goedheid en Guns
Seuns Van Sion
Net Goedheid en Guns Seuns Van Sion
Chorus: (4 x) Al gaan ek ook deur ’n dal van doodskaduwee, sal ek geen onheil vrees nie want U is met my Verse: (2 x) Net goedheid en guns sal my volg al die dae Net goedheid en guns sal my volg al die dae en ek sal in die huis van die HERE bly tot in lengte van dae tot in lengte van dae tot in lengte van dae
https://holychords.pro/75407
Комментарии
Комментариев нет