Обзор Презентация
Chorus: (4 x)
Al gaan ek ook deur ’n dal
van doodskaduwee,
sal ek geen onheil vrees nie
want U is met my
Verse: (2 x)
Net goedheid en guns
sal my volg al die dae
Net goedheid en guns
sal my volg al die dae
en ek sal in die huis
van die HERE bly
tot in lengte van dae
tot in lengte van dae
tot in lengte van dae