Обзор Презентация
Kom na Jesus toe
Seuns Van Sion
Kom na Jesus toe Seuns Van Sion
Verse: (2 x) As die sout kom laf word het, jou lig vervlou het, kom na Jesus toe. Chorus: (2 x) Jy is die sout van die aarde, lig van die wêreld, moet nooit jou geur verloor nie. Verse: (2 x) As die sout kom laf word het, jou lig vervlou het, kom na Jesus toe. Chorus: (2 x) Jy is die sout van die aarde, lig van die wêreld, moet nooit jou geur verloor nie. Bridge: (2 x) Kom na Jesus toe, sodat die Here jou heel kan maak. Chorus: (2 x) sout van die aarde, lig van die wêreld, moet nooit jou geur verloor nie. Bridge: (2 x) Kom na Jesus toe, sodat die Here jou heel kan maak. Chorus: (6 x) Jy is die sout van die aarde, lig van die wêreld, moet nooit jou geur verloor nie.
https://holychords.pro/75405
Комментарии
Комментариев нет