Обзор
Презентация
Verse: (2 x)
As die sout kom laf word het,
jou lig vervlou het,
kom na Jesus toe.
Chorus: (2 x)
Jy is die sout van die aarde,
lig van die wêreld,
moet nooit jou geur verloor nie.
Verse: (2 x)
As die sout kom laf word het,
jou lig vervlou het,
kom na Jesus toe.
Chorus: (2 x)
Jy is die sout van die aarde,
lig van die wêreld,
moet nooit jou geur verloor nie.
Bridge: (2 x)
Kom na Jesus toe,
sodat die Here jou heel kan maak.
Chorus: (2 x)
sout van die aarde,
lig van die wêreld,
moet nooit jou geur verloor nie.
Bridge: (2 x)
Kom na Jesus toe,
sodat die Here jou heel kan maak.
Chorus: (6 x)
Jy is die sout van die aarde,
lig van die wêreld,
moet nooit jou geur verloor nie.