Обзор Презентация
Die Een wat my sien (Live)
Onbeskaamd
Die Een wat my sien (Live) Onbeskaamd
1 Verse: Vir die wêreld is ek net ‘n nommer ‘n Korreltjie sand in die groot heelal Is daar iemand wat my raaksien Wat omgee en verstaan Chorus: Hy is die God wat my sien Die Een vir wie ek saakmaak Die Een wat my naam ken El Roi - die God wat my sien 2 Verse: Die wêreld se opinie maak nie meer saak Ek leef vir my Skepper en Hom alleen Hy noem my Sy kind, Sy erfgenaam Hy weet wie ek is Chorus: (2 x) Hy is die God wat my sien Die Een vir wie ek saakmaak Die Een wat my naam ken El Roi - die God wat my sien Bridge: Aan die God van die Eeue, die groot Ek is Gee ek my lewe, my alles Hy’s die God wat vir ewig my hart besit Hy is die Een wat my sien Chorus: (3 x) Hy is die God wat my sien Die Een vir wie ek saakmaak Die Een wat my naam ken El Roi - die God wat my sien Instrumental: 🎸
https://holychords.pro/78357
Комментарии
Комментариев нет