Обзор Презентация
Onvergelykbare God
Onbeskaamd
Onvergelykbare God Onbeskaamd
1 Verse: Wie is ‘n God soos U? Wie kan vergelyk? Wie het die grootste Naam En stel die grense van die oseaan? Wie kan oor sy grootheid stry? Wie ken elke ster se naam? Wie kan die son beveel om te skyn en die maanlig laat verdwyn? Chorus: Onvergelykbare God Hoe groot is U, hoe groot is U my God Wie is U gelyke? Onvergelykbare God Hoe groot is U, hoe groot is U my God Onvergelykbare God 2 Verse: Wie is ‘n God soos U? Wie kan vergelyk? Wie het die grootste Naam En stel die grense van die oseaan? Wie kan oor sy grootheid stry? Wie ken elke ster se naam? Wie kan die son beveel om te skyn en die maanlig laat verdwyn? Chorus: Onvergelykbare God Hoe groot is U, hoe groot is U my God Wie is U gelyke? Onvergelykbare God Hoe groot is U, hoe groot is U my God Onvergelykbare God Bridge: Tog sit ons U op die beskuldigingbank Skepper van die heelal onder kruisverhoor Maar as ek nadink oor U grootheid Heer Dan staan my wysheid, dom voor U Chorus: (2 x) Onvergelykbare God Hoe groot is U, hoe groot is U my God? Wie is U gelyke? Onvergelykbare God Hoe groot is U, hoe groot is U my God Onvergelykbare God
https://holychords.pro/73454
Комментарии
Комментариев нет