Обзор Презентация
Lig Vir Die Wêreld
Louis Brittz
Lig Vir Die Wêreld Louis Brittz
1 Verse: Maak ons oë oop as ons die nag inkyk Wys ons die hoop wat duisternis laat wyk Gee ons nuwe woord waarmee ons wyd kan loop Week ons met waarheid, breek ons bekers oop Chorus: Lig vir die wêreld kom skyn deur ons Skyn in die donker met liefde wat verlos Stuur ons met lewe vol van helder hoop Kom vul ons o Gees om sout te kan wees, lig vir die wêreld Kom skyn deur ons 2 Verse: Heer ontmoet ons hier, woon in ons lofgesang U is die rykdom waarna ons verlang As U lig ons lei, ons na die wêreld stuur Seën ons met volheid, vul ons met U vuur Chorus: Lig vir die wêreld kom skyn deur ons Skyn in die donker met liefde wat verlos Stuur ons met lewe vol van helder hoop Kom vul ons o Gees om sout te kan wees, lig vir die wêreld Kom skyn deur ons Bridge: (2 x) Kom Jesus skyn Laat donker verdwyn Skyn in die nag, laat breek die dag 3 Verse: Vader salf ons oë, raak ons met deernis aan Ons wil U hart verlore net verstaan Laat ons U wyn en melk neem vir die sonde geld En lewensbrood vir hul wat dit nie kan koop Chorus: Lig vir die wêreld kom skyn deur ons Skyn in die donker met liefde wat verlos Stuur ons met lewe vol van helder hoop Kom vul ons o Gees om sout te kan wees, lig vir die wêreld Kom skyn deur ons Chorus: (outro) Lig vir die wêreld kom skyn deur ons Skyn in die donker met liefde wat verlos Stuur ons met lewe vol van helder hoop Kom vul ons o Gees om sout te kan wees, lig vir die wêreld Lig vir die wêreld Lig vir die wêreld Kom skyn deur ons
https://holychords.pro/78308
Комментарии
Комментариев нет