Обзор
Презентация
1 Verse:
Maak ons oë oop as ons die nag inkyk
Wys ons die hoop wat duisternis laat wyk
Gee ons nuwe woord waarmee ons wyd kan loop
Week ons met waarheid, breek ons bekers oop
Chorus:
Lig vir die wêreld kom skyn deur ons
Skyn in die donker met liefde wat verlos
Stuur ons met lewe vol van helder hoop
Kom vul ons o Gees om sout te kan wees, lig vir die wêreld
Kom skyn deur ons
2 Verse:
Heer ontmoet ons hier, woon in ons lofgesang
U is die rykdom waarna ons verlang
As U lig ons lei, ons na die wêreld stuur
Seën ons met volheid, vul ons met U vuur
Chorus:
Lig vir die wêreld kom skyn deur ons
Skyn in die donker met liefde wat verlos
Stuur ons met lewe vol van helder hoop
Kom vul ons o Gees om sout te kan wees, lig vir die wêreld
Kom skyn deur ons
Bridge: (2 x)
Kom Jesus skyn
Laat donker verdwyn
Skyn in die nag, laat breek die dag
3 Verse:
Vader salf ons oë, raak ons met deernis aan
Ons wil U hart verlore net verstaan
Laat ons U wyn en melk neem vir die sonde geld
En lewensbrood vir hul wat dit nie kan koop
Chorus:
Lig vir die wêreld kom skyn deur ons
Skyn in die donker met liefde wat verlos
Stuur ons met lewe vol van helder hoop
Kom vul ons o Gees om sout te kan wees, lig vir die wêreld
Kom skyn deur ons
Chorus: (outro)
Lig vir die wêreld kom skyn deur ons
Skyn in die donker met liefde wat verlos
Stuur ons met lewe vol van helder hoop
Kom vul ons o Gees om sout te kan wees, lig vir die wêreld
Lig vir die wêreld
Lig vir die wêreld
Kom skyn deur ons