Обзор Презентация
Ek Sal Volg
Nuwe Lof
Ek Sal Volg Nuwe Lof

1 Verse:
Lei my Heer in U weë, 
maak my meer, meer soos U
Elke tree wat ek gee, 
loop ek in U skaduwee

Pre Chorus:
Alles wat my hart begeer, 
lê ek by U voete neer

Chorus:
Ek sal volg, waar U my lei
Met elke tree, deur elke woord wat U my gee
Sal ek volg, waar U my lei
Met elke asem binne my

2 Verse:
Ek sal gaan, waar U gaan
Herder Heer, ek ken U stem

Bridge:
Ek sal U volg, ek sal U volg
Ek sal U volg, ek lê my lewe voor U

https://holychords.pro/77999

автор песни:
28 просмотров 59 прослушиваний 0 скачиваний

Похожие песни

Ek Sal Volg
Nuwe Lof
1
Net U
Nuwe Lof
1
0

Комментарии

Форма входа

Альбомы исполнителя

Jesus My Geliefde
Nuwe Lof
2025 single
Ek Sal Volg
Nuwe Lof
2024 single
In U Heerlikheid
Nuwe Lof
2024 single
Net U
Nuwe Lof
2024 single

Поддержка сайта

в этом месяце собрано
$0 $100
$24
Итак, будьте милосердны, как и Отец ваш милосерд.
•Луки 6:36•
Поддержать проект поддержали
02.03Юмани300 руб
04.03Юмани300 руб
04.03Приват (Павло)800 грн
оновлено 04.03.2026

Статистика пользователей

Онлайн всего: 422
Гостей: 409
Пользователей: 13