Nuwe Lof - Ek Sal Volg
презентация

Ek Sal Volg

Nuwe Lof

Nuwe Lof - Ek Sal Volg

Ek Sal Volg (feat. Ferreira Marais)

Обзор Презентация

1 Verse:
Lei my Heer in U weë,
maak my meer, meer soos U
Elke tree wat ek gee,
loop ek in U skaduwee

Pre Chorus:
Alles wat my hart begeer,
lê ek by U voete neer

Chorus:
Ek sal volg, waar U my lei
Met elke tree, deur elke woord wat U my gee
Sal ek volg, waar U my lei
Met elke asem binne my

2 Verse:
Ek sal gaan, waar U gaan
Herder Heer, ek ken U stem

Bridge:
Ek sal U volg, ek sal U volg
Ek sal U volg, ek lê my lewe voor U