Обзор Презентация
Met 'n diep verlange smag ek
Jody Pietersen
Met 'n diep verlange smag ek Jody Pietersen
Verse: Met 'n diep verlange smag ek om te drink van die fontein, waar my siel se dors geles word want ek was so diep onrein Chorus: (3 x) (sê Halleluja!) Halleluja nou ken ek Hom! Wie my siel graag wou ontmoet. Jesus gee wat ek verlang het en Hy red my deur Sy bloed Chorus: (2 x + 1 ) (sê Halleluja!) Halleluja nou ken ek Hom! Wie my siel graag wou ontmoet. Jesus gee wat ek verlang het en Hy red my deur Sy bloed Bridge: (6 x) Jesus gee wat ek verlang het en Hy red my deur Sy bloed Outro: (2 x) Jesus gee wat ek verlang het en Hy red my deur Sy bloed
https://holychords.pro/77982
Комментарии
Комментариев нет