Jody Pietersen - Met 'n diep verlange smag ek
презентация

Met 'n diep verlange smag ek

Jody Pietersen

Jody Pietersen - Met 'n diep verlange smag ek

Met 'n diep verlange smag ek

Обзор Презентация

Verse:
Met 'n diep verlange smag ek
om te drink van die fontein,
waar my siel se dors geles word
want ek was so diep onrein

Chorus: (3 x)
(sê Halleluja!)
Halleluja nou ken ek Hom!
Wie my siel graag wou ontmoet.
Jesus gee wat ek verlang het
en Hy red my deur Sy bloed

Chorus: (2 x + 1 )
(sê Halleluja!)
Halleluja nou ken ek Hom!
Wie my siel graag wou ontmoet.
Jesus gee wat ek verlang het
en Hy red my deur Sy bloed

Bridge: (6 x)
Jesus gee wat ek verlang het
en Hy red my deur Sy bloed

Outro: (2 x)
Jesus gee wat ek verlang het
en Hy red my deur Sy bloed