Обзор Презентация
Die Here Weet Wat Hy Doen
Neville D
Die Here Weet Wat Hy Doen Neville D
1 Verse: Is jy bekommerd en is jy bang voel jy die Heere maak nou te lank ek wil net sê ek weet hoe jy voel moenie opgee nie 2 Verse: Ek weet jy's moeg moeg van God vertrou En jy wens die swaar kry kan maar nou ophou ek wil net sê ek weet hoe jy voel moenie omdraai nie Chorus: Want die Here weet wat Hy doen die Here weet wat Hy doen Ek weet niet hoe hoe Hy dit doen maar die Here weet wat Hy doen 3 Verse: Voel jy jou tyd en vinnigheid en al jou beste jare is nou voorby maar God het beloof en ek staan op sy woord Jy moenie opgee nie Jy moenie omdraai nie Chorus: (Oh Ja) Want die Here weet wat Hy doen (ek sê) die Here weet wat Hy doen Ek weet niet hoe hoe Hy dit doen maar die Here weet wat Hy doen (Oh Ja) Want die Here weet wat Hy doen (ek sê) die Here weet wat Hy doen Ek kan nie sê hoe hoe Hy dit doen maar die Here weet wat Hy doen
https://holychords.pro/77847
Комментарии
Комментариев нет