Neville D - Die Here Weet Wat Hy Doen
презентация

Die Here Weet Wat Hy Doen

Neville D

Neville D - Die Here Weet Wat Hy Doen

Die Here Weet Wat Hy Doen (feat. Kevin Booysen, Dumisani)

Обзор Презентация

1 Verse:
Is jy bekommerd
en is jy bang
voel jy die Heere
maak nou te lank
ek wil net sê
ek weet hoe jy voel
moenie opgee nie

2 Verse:
Ek weet jy's moeg
moeg van God vertrou
En jy wens die swaar kry
kan maar nou ophou
ek wil net sê
ek weet hoe jy voel
moenie omdraai nie

Chorus:
Want die Here weet wat Hy doen
die Here weet wat Hy doen
Ek weet niet hoe
hoe Hy dit doen
maar die Here weet wat Hy doen

3 Verse:
Voel jy jou tyd
en vinnigheid
en al jou beste jare
is nou voorby
maar God het beloof
en ek staan op sy woord
Jy moenie opgee nie
Jy moenie omdraai nie

Chorus:
(Oh Ja) Want die Here weet wat Hy doen
(ek sê) die Here weet wat Hy doen
Ek weet niet hoe
hoe Hy dit doen
maar die Here weet wat Hy doen
(Oh Ja) Want die Here weet wat Hy doen
(ek sê) die Here weet wat Hy doen
Ek kan nie sê hoe
hoe Hy dit doen
maar die Here weet wat Hy doen