Обзор Презентация
Genade
Elize Dentlinger
Genade Elize Dentlinger

Verse:
Blykbaar woes in die wêreld
almal is hier
dit lyk daar is geen einde
aan hartseer en die pyn
daar's 'n gebrek aan broederliefde
elk een leef net vir homself
en ek wonder hoe U moet voel
as U na alles sirkels kyk

Chorus:
Heere wees ons genadig
ons vergeet somtyds van U
ons is so diep ververlore
red ons in die donker uur
leer ons weer om lief te hê
om ons knieë neer te buig

2 Verse:
Daar is geen ware liefde
soos die Heere Jesus hê
Dis nasie teen nasie
elkeen oortuig in hul reg
Haat en nyd is so ramp-mors
harte hard soos steen
waar dit alles gaan eindig weet ons nie
eeue leer hier kans ry

Chorus:
Heere wees on genadig
ons vergeet somtyds van U
ons is so diep ver verlore
red ons in die donker uur
leer ons weer om lief te hê
om ons kniën neer te buig

https://holychords.pro/77744
Скачать Скачать Скачать Поделиться

автор песни:
30 просмотров 44 прослушивания 0 скачиваний

Похожие песни Все песни

Versoekings
Elize Dentlinger
Genade
Elize Dentlinger
2
0

Комментарии

Форма входа

Альбомы исполнителя

My Soul Yearns to Worship You
Elize Dentlinger
2018 альбом

Поддержка сайта

в этом месяце собрано
$0 $200
$26
Итак, будьте милосердны, как и Отец ваш милосерд.
•Луки 6:36•
Поддержать проект поддержали
01.06Юмани1000 руб
03.06Юмани500 руб
07.06Приват24200 грн
10.06Приват24 (Станіслав)230 грн
оновлено 10.06.2026

Статистика пользователей

Онлайн всего: 645
Гостей: 605
Пользователей: 40