Обзор Презентация
Versoekings
Elize Dentlinger
Versoekings Elize Dentlinger

1 Verse:
Ek wens ek kon deur U oë sien
Dan sou ek nie so vele male struikel nie
Ek sou dan net my oë
Op U gevestig hou
O Heere laat my deur U oë sien

Chorus:
Weerhou my oë 
my oor, my hart
dat wanneer ek wil toegee aan verzoekings
ge my die krag om dit teen te staan

2 Verse:
Ek wens ek was nie so verloren nie
so vastgevangen in my verkeerde dade nie
dat ek U so lank roep
in my diepste leed
O Heere laat my deur U oë sien

Chorus:
Weerhou my oë 
my oor, my hart
dat wanneer ek wil toegee aan verzoekings
ge my die krag om dit teen te staan

Bridge:
Oh Heere help my daar ik U so lank roep altyd deur
En daar ik nie vergeet dat U bestaan en red my weer

Chorus:
Weerhou my oë 
my oor, my hart
dat wanneer ek wil toegee aan verzoekings
ge my die krag om dit teen te staan

https://holychords.pro/77743
Скачать Скачать Скачать Поделиться

41 просмотр 32 прослушивания 0 скачиваний

Похожие песни Все песни

Versoekings
Elize Dentlinger
Genade
Elize Dentlinger
2
0

Комментарии

Форма входа

Альбомы исполнителя

My Soul Yearns to Worship You
Elize Dentlinger
2018 альбом

Поддержка сайта

в этом месяце собрано
$0 $200
$27
Итак, будьте милосердны, как и Отец ваш милосерд.
•Луки 6:36•
ОСТАЛОСЬ
Поддержать проект поддержали
01.08Юмани2000 руб
06.08МоноБанк (Віра)100 грн
оновлено 06.08.2026

Статистика пользователей

Онлайн всего: 846
Гостей: 823
Пользователей: 23