Обзор Презентация
Sê my hoe kan ek wil omdraai
Ceanan Ryan
Sê my hoe kan ek wil omdraai Ceanan Ryan
Chorus: Sê my hoe kan ek wil omdraai As die Here só goed is vir my Ek kan nie omdraai nie Verse: Al praat die mense van my En al druk die lewe my Ek sal nie omdraai nie Chorus: Sê my hoe kan ek wil omdraai As die Here só goed is vir my Ek kan nie omdraai nie
https://holychords.pro/77644
Комментарии
Комментариев нет