Обзор Презентация
Chorus:
Sê my hoe kan ek wil omdraai
As die Here só goed is vir my
Ek kan nie omdraai nie
Verse:
Al praat die mense van my
En al druk die lewe my
Ek sal nie omdraai nie
Chorus:
Sê my hoe kan ek wil omdraai
As die Here só goed is vir my
Ek kan nie omdraai nie