Обзор Презентация
Ons Koning Kom
Juanita du Plessis
Ons Koning Kom Juanita du Plessis
1 Verse: Wie regeer? Wie is in beheer? Wie's die Begin en die Einde Een wat is, wat was en wat kom? 2 Verse: My hart wil sing Alle eer wil ek bring Hy's die Weg en die Waarheid Daar's niemand, niemand soos Hy Chorus: x2 Lig jou hande na bo (Sing Halleluja) Gee eer aan Hom (Halleluja) Ons Koning kom Loof Sy heilige naam 3 Verse: Elke knie sal buig En elke tong sal getuig Hy't die dood vir ewig oorwin Hy't opgestaan! Chorus: x2 Lig jou hande na bo (Sing Halleluja) Gee eer aan Hom (Halleluja) Ons Koning kom Loof Sy heilige naam 4 Verse: In 'n donker wêreld vra almal "Wie sal die volk kom lei?" Dis die Ruiter op die witperd Hy kom! Hy kom vir jou en my! Chorus: x4 Lig jou hande na bo (Sing Halleluja) Gee eer aan Hom (Halleluja) Ons Koning kom Loof Sy heilige naam
https://holychords.pro/73221
Комментарии
Комментариев нет