Обзор Презентация
1 Verse:
Wie regeer?
Wie is in beheer?
Wie's die Begin en die Einde
Een wat is, wat was en wat kom?
2 Verse:
My hart wil sing
Alle eer wil ek bring
Hy's die Weg en die Waarheid
Daar's niemand, niemand soos Hy
Chorus: x2
Lig jou hande na bo (Sing Halleluja)
Gee eer aan Hom (Halleluja)
Ons Koning kom
Loof Sy heilige naam
3 Verse:
Elke knie sal buig
En elke tong sal getuig
Hy't die dood vir ewig oorwin
Hy't opgestaan!
Chorus: x2
Lig jou hande na bo (Sing Halleluja)
Gee eer aan Hom (Halleluja)
Ons Koning kom
Loof Sy heilige naam
4 Verse:
In 'n donker wêreld vra almal
"Wie sal die volk kom lei?"
Dis die Ruiter op die witperd
Hy kom! Hy kom vir jou en my!
Chorus: x4
Lig jou hande na bo (Sing Halleluja)
Gee eer aan Hom (Halleluja)
Ons Koning kom
Loof Sy heilige naam