Обзор Ноты Презентация
God is Liefde
Retief Burger
God is Liefde Retief Burger

Verse: 
God is liefde
Juig ons harte
En bedink wat liefde doen
Dat Hy ons Sy Seun gestuur het
Om ons sonde te versoen

Chorus:
Hy wat eerste lief gehad het
Het in liefde ons vergeef
Nou kan ons uit God gebore
Uit die bron van liefde leef
Uit die bron van liefde leef
Uit die bron van liefde leef

https://holychords.pro/73148

автор слов: автор музыки:
28 просмотров 44 прослушивания 0 скачиваний
0

Комментарии

Форма входа

Альбомы исполнителя

Alles
Retief Burger
2017 альбом
Luidkeels Oorgegee (Live)
Retief Burger
2017 альбом
Luidkeels Hersien (Live)
Retief Burger
2017 альбом
Luidkeels
Retief Burger
2008 альбом

Поддержка сайта

Статистика пользователей

Онлайн всего: 1304
Гостей: 1233
Пользователей: 71