Обзор Ноты Презентация
Verse:
God is liefde
Juig ons harte
En bedink wat liefde doen
Dat Hy ons Sy Seun gestuur het
Om ons sonde te versoen
Chorus:
Hy wat eerste lief gehad het
Het in liefde ons vergeef
Nou kan ons uit God gebore
Uit die bron van liefde leef
Uit die bron van liefde leef
Uit die bron van liefde leef