Обзор Ноты Презентация
Hemelvader, ons aanbid U
ACK, Christchurch
Hemelvader, ons aanbid U ACK, Christchurch
Verse: Hemel Vader ons aanbid U Koning Jesus ons bring lof aan U Heilige Trooster ons vereer U Vir ewig sal ons U Naam verhoog Chorus: Halleluja Haleluja Ons buig neer voor U as ons sing Halleluja Haleluja Aan die Koning van die eeue Amen
https://holychords.pro/73146
Комментарии
Комментариев нет