ACK, Christchurch - Hemelvader, ons aanbid U
презентация

Hemelvader, ons aanbid U

ACK, Christchurch

ACK, Christchurch - Hemelvader, ons aanbid U

Hemelvader, ons aanbid U

Обзор Ноты Презентация

Verse: 
Hem‍‍el Vader o‍‍ns aanb‍‍id U
Koning Jesus o‍‍ns bring lof aan U
Heilige Trooster ons ver‍‍eer U
Vir ewig sal ons U Naam verh‍‍oog

Chorus:
Halleluja Halelu‍‍ja
Ons buig neer voor U as ons s‍‍ing
Halleluja Halelu‍‍ja
Aan die K‍‍oning van die e‍‍eue
A‍‍men