Обзор Презентация
Ons Wil U Hulde Bring Carindé

Verse:
Ons wil U hulde bring,
ons wil U lof besing,
U is heilig, so heilig.
Ons wil U hulde bring,
ons wil U lof besing,
U is waardig, so waardig.

Chorus:
Want daar is krag, daar’s genesing
en ’n lewe by die Here. 
Want daar is krag, daar’s genesing
en ’n lewe by die Here. 
Want daar is krag, daar’s genesing
en ’n lewe by die Here. 
Heer ons loof U, 
ons prys U.

Bridge:
Ons glo dat Jesus se krag ook in ons is.
Ons sal aan Hom hulde bring.

https://holychords.pro/78568
Скачать Скачать Скачать Поделиться

автор песни: ,
47 просмотров 39 прослушиваний 0 скачиваний

Похожие песни Все песни

0

Комментарии

Форма входа

Альбомы исполнителя

Geanker
Carindé
2010 альбом

Поддержка сайта

в этом месяце собрано
$0 $200
$25
Итак, будьте милосердны, как и Отец ваш милосерд.
•Луки 6:36•
ОСТАЛОСЬ
Поддержать проект поддержали
01.08Юмани2000 руб
оновлено 01.08.2026

Статистика пользователей

Онлайн всего: 1752
Гостей: 1728
Пользователей: 24