Обзор Презентация
Ek Slaan My oë na die berge Suné Botha

1 Verse:
Jesus, doe hoogste Naam
Daar is niemand buiten U
En as U dan vir my is
Wie kan dan teen my wees?

Chorus:
Ek Slaan My oë na die berge
vanwaar sal my hulp dan kom?
My hulp is alleen van die Here
Want U, en U alleen is God

2 Verse:
U het nie behae 
in die dood van 'n sondaar nie
maar u wil dat elkeen gered word
daarom het U Seun vir ons gesterf
aan die kruis

Chorus:
Ek Slaan My oë na die berge
vanwaar sal my hulp dan kom?
My hulp is alleen van die Here
Want U, en U alleen is God

3 Verse:
En ek is tot alles in staat
Deur Jesus Christus wat my krag ge
En hy sal niet toelaat
dat ek
boe kan my vermoe beproef word

Chorus: (+ 1)
Ek Slaan My oë na die berge
vanwaar sal my hulp dan kom?
My hulp is alleen van die Here
Want U, en U alleen is God

https://holychords.pro/78329

автор песни:
35 просмотров 33 прослушивания 0 скачиваний

Похожие песни

0

Комментарии

Форма входа

Альбомы исполнителя

U Alleen Is God
Suné Botha
2013 альбом

Поддержка сайта

в этом месяце собрано
$0 $100
$6
Итак, будьте милосердны, как и Отец ваш милосерд.
•Луки 6:36•
Поддержать проект поддержали
02.03Юмани300 руб
04.03Юмани300 руб
оновлено 04.03.2026

Статистика пользователей

Онлайн всего: 732
Гостей: 671
Пользователей: 61