Обзор Презентация
Habakuk 3 (Die Here my God gee vir my krag)
Karlien Husselman
Habakuk 3 (Die Here my God gee vir my krag) Karlien Husselman
Intro: x2
F#m | E
Verse: (HABAKUK 3 Vers 17 & 18)
E
Al sou die vyeboom nie bot nie
F#m
en daar geen druiwe aan die wingerde wees nie,
H
al sou die olyfoes misluk
A E H
en die lande geen oes lewer nie,
E
al sou daar geen kleinvee in die kampe meer wees nie
F#m
en die beeskrale sonder beeste wees,
H
nogtans sal ek in die Here jubel,
E
sal ek juig in God, my Redder.
Chorus: (HABAKUK 3 Vers 19)
E
Die Here my God gee vir my krag.
A
Hy maak my voete soos dié van 'n ribbok,
H E
op hoë plekke laat Hy my veilig loop.
Bridge:
A H E E/G#
En sal dit donker word hier rondom my,
A H G# C#m
en dit voel of U hand verwyder is van my,
A H E
sal ek op U vertrouw
Chorus: +2
F#
Die Here my God gee vir my krag.
H
Hy maak my voete soos dié van 'n ribbok,
C# F#
op hoë plekke laat Hy my veilig loop.
https://holychords.pro/78328
Комментарии
Комментариев нет