Обзор Презентация
Ek Sal Sing
Duis:Lig
Ek Sal Sing Duis:Lig

1 verse:
D        Em        C
Wanneer hoë waters kom
 C
en ek in storms staan
D        Em             C
wanneer swaarkry op my druk
 C
en ek in vrees wil skuil
 
Pre Chorus:
Am     G                        D
as my denke my ontspoor
Am      G                                   D
en my hart weer moed verloor
 
Chorus: (2 x)
      G
Here leer my sing
              G
as dit moeilik gaan
       Em
en ek voel verslaan
                             C
Here maak my hande los
                        D                 G
U het my verlos, ek sal sing
 
2 verse:
D       Em           C
wanneer winde om my waai
 C
en ek niks voor my sien
D       Em           C
wanneer teëspoed my bedreig
 C
en in my pad bly staan
 
Pre Chorus:
Am     G          D
as my denke my ontspoor
Am    G               D
en my hart weer moed verloor
 
Chorus: (2 x)
      G
Here leer my sing
 G
as dit moeilik gaan
       Em
en ek voel verslaan
                               C
Here maak my hande los
               D                         G
U het my verlos, ek sal sing
 
Bridge:
        Em           C            G            Hm
ek sal sing, ek sal sing, ek sal sing, ek sal sing
        Em           C            G            D
ek sal sing, ek sal sing, ek sal sing, ek sal sing

https://holychords.pro/78058

5 просмотров 14 прослушиваний 0 скачиваний

Похожие песни

Ek Sal Sing
Duis:Lig
4
Rivier
Duis:Lig
1
0

Комментарии

Форма входа

Альбомы исполнителя

Rivier
Duis:Lig
2022 single
Duis:Lig 2
Duis:Lig
2014 альбом

Поддержка сайта

Статистика пользователей

Онлайн всего: 346
Гостей: 339
Пользователей: 7