Обзор Презентация
My Koning, Heer
Jean Marais
My Koning, Heer Jean Marais
Intro:
A C#m Bb E
Verse:
A C#m
In my hart is daar ‘n lied van dankbaarheid
Hm E
Aan U my God, aan U my vriend
A C#m
vir wat U doen in my lewe elke dag
Hm E/C#
Net waar ek gaan, net soos ek is
F#m A
En daar is niemand wat my hart kan raak soos U
D Hm
my kan optel en vashou
E
daarom gee ek U al die eer
Chorus:
A F#m
Met my hande omhoog, met elke klank wat ek sing
Hm E
wil ek U kom verhoog, al my lof aan U bring
A
want U is my skepper my vriend
F#m
Die hem’le lig U omhoog
Hm E
U word verewig vereer
A D E A D
My Koning Heer, My Koning Heer
https://holychords.pro/78054
Комментарии
Комментариев нет