Обзор Презентация
Die Here Bewaar My Bella

1 Verse:
Noag in die Ark: Die Here kan bewaar. 
Moses voor Farao: Die Here kan bewaar. 
Israel deur die Rooi See: Die Here kan bewaar. 
Die Egiptenaars verdrink: Die Here kan bewaar.

Chorus:
Die Here bewaar my!
Die Here bewaar my!
Die Here bewaar my!
waar ek ook, al mag gaan

2 Verse:
Water uit die rots: Die Here kan bewaar. 
Josua "son staan ​​stil" : Die Here kan bewaar. 
Driehonderd met Gideon: Die Here kan bewaar. 
Simson by Delila: Die Here kan bewaar.

Chorus:
Die Here bewaar my!
Die Here bewaar my!
Die Here bewaar my!
waar ek ook, al mag gaan

3 Verse:
Saul soek vir Dawid: Die Here kan bewaar. 
Dawid voor Goliat: Die Here kan bewaar. 
Drie dienaars in die vuur: Die Here kan bewaar. 
Daniël in die leeukuil: Die Here kan bewaar. 

Chorus:
Die Here bewaar my!
Die Here bewaar my!
Die Here bewaar my!
waar ek ook, al mag gaan

1 Verse:
Noag in die Ark: Die Here kan bewaar. 
Moses voor Farao: Die Here kan bewaar. 
Israel deur die Rooi See: Die Here kan bewaar. 
Die Egiptenaars verdrink: Die Here kan bewaar.

Chorus:
Die Here bewaar my!
Die Here bewaar my!
Die Here bewaar my!
waar ek ook, al mag gaan

Instrumental: (+ 1)

Chorus: (4 x)
Die Here bewaar my!
Die Here bewaar my!
Die Here bewaar my!
waar ek ook, al mag gaan

https://holychords.pro/77998

27 просмотров 46 прослушиваний 0 скачиваний

Похожие песни

0

Комментарии

Форма входа

Альбомы исполнителя

Elke Dag Met Jesus
Bella
2014 альбом

Поддержка сайта

в этом месяце собрано
$0 $100
$24
Итак, будьте милосердны, как и Отец ваш милосерд.
•Луки 6:36•
Поддержать проект поддержали
02.03Юмани300 руб
04.03Юмани300 руб
04.03Приват (Павло)800 грн
оновлено 04.03.2026

Статистика пользователей

Онлайн всего: 443
Гостей: 430
Пользователей: 13