Обзор Презентация
Jesus My Heiland
Kevin Booysen
Jesus My Heiland Kevin Booysen

Chorus:
Jesus my Heiland, 
Hy’s alles vir my, 
Jesus my Heiland, 
Hy’s alles vir my, 
Hy’s die lelie van die dale, 
Die blink morê ster, 
Jesus my Heiland, 
Hy’s alles vir my.

1 Verse:
Meer as my stryd en
Meer as my nood
meer as my lewe
Meer as my as my lof
Hy is die houvas in my lewe
'n vesting vir my
Jesus my Heiland
Hy's alles vir my

Chorus:
Jesus my Heiland, 
Hy’s alles vir my, 
Jesus my Heiland, 
Hy’s alles vir my, 
Hy’s die lelie van die dale, 
Die blink morê ster, 
Jesus my Heiland, 
Hy’s alles vir my.

2 Verse:
Hy sterf vir my sondes
Sy bloed maak my vry
Hy skenk aan my blydskap
Volkome voor my
Verander my lewe
my toekoms is mooi
Jesus my Heiland, 
Hy’s alles vir my.

Chorus:
Jesus my Heiland, 
Hy’s alles vir my, 
Jesus my Heiland, 
Hy’s alles vir my, 
Hy’s die lelie van die dale, 
Die blink morê ster, 
Jesus my Heiland, 
Hy’s alles vir my.

https://holychords.pro/77842

36 просмотров 32 прослушивания 2 скачивания

Похожие песни

Jesus My Heiland
Kevin Booysen
11
0

Комментарии

Форма входа

Альбомы исполнителя

Se Beste van die Beste Gospel Treffers
Kevin Booysen
2014 альбом

Поддержка сайта

в этом месяце собрано
$0 $100
$24
Итак, будьте милосердны, как и Отец ваш милосерд.
•Луки 6:36•
Поддержать проект поддержали
02.03Юмани300 руб
04.03Юмани300 руб
04.03Приват (Павло)800 грн
оновлено 04.03.2026

Статистика пользователей

Онлайн всего: 453
Гостей: 439
Пользователей: 14