Обзор Презентация
Jy het te vêr gekom om nou hier om te draai Suster Sussa

Chorus: (2 x)
Jy het te vêr gekom om nou hier om te draai
Ja die pad was steil en tog so baie lank
(Ja) die stryd was baie swaar
maar die Heere weet dis waar
want jy het te vêr gekom 
om nou hier om te draai

Verse:
Langs hierdie pad
sal jy groot verdrukkings kry
maar hou net goeie moed
Hy sal daardeur dra
versoekings sal jy kry
maar die Heere 
sal by jou bly
want jy het te vêr gekom 
om nou hier om te draai

Chorus: 
Jy het te vêr gekom om nou hier om te draai
Ja die pad was steil en tog so baie lank
(Ja) die stryd was baie swaar
maar die Heere weet dis waar
want jy het te vêr gekom 
om nou hier om te draai

2 verse:
In alles wat jy doen
is Jesus by jou
as jy 'n voltyds lyd
sal die Heere met jy bly
maar wag op jou knieë
ja daar moet jy bly
want jy het te vêr gekom 
om nou hier om te draai

Chorus: 
Jy het te vêr gekom om nou hier om te draai
Ja die pad was steil en tog so baie lank
(Ja) die stryd was baie swaar
maar die Heere weet dis waar
want jy het te vêr gekom 
om nou hier om te draai

Instrumental:
🎶

Chorus: (2 x)
Jy het te vêr gekom om nou hier om te draai
Ja die pad was steil en tog so baie lank
(Ja) die stryd was baie swaar
maar die Heere weet dis waar
want jy het te vêr gekom 
om nou hier om te draai

https://holychords.pro/77837
Скачать Скачать Скачать Поделиться

62 просмотра 31 прослушиваний 0 скачиваний
0

Комментарии

Форма входа

Поддержка сайта

в этом месяце собрано
$0 $200
$26
Итак, будьте милосердны, как и Отец ваш милосерд.
•Луки 6:36•
Поддержать проект поддержали
01.06Юмани1000 руб
03.06Юмани500 руб
07.06Приват24200 грн
10.06Приват24 (Станіслав)230 грн
оновлено 10.06.2026

Статистика пользователей

Онлайн всего: 497
Гостей: 456
Пользователей: 41