Обзор Презентация
Staan Vas (Live)
Charnell Joseph
Staan Vas (Live) Charnell Joseph

1 Verse: (3 x)
Die belofte van die Here is getrou. 
Die belofte van die Here is getrou. 
Hy sal ons nooit begewe of verlaat nie. 
Die belofte van die Here is getrou. 

Instrumental:
♫

2 Verse: (2 x)
Sy woord leer my om op Hom te wag
Sy woord leer my om op Hom te vertrouw
As dit mag vertoef wag daarop
Al te seker gaan dit kom en nie versuim

Chorus:
Staan Vas. Onbeweeglik
Oorvloedig in die dinge van die Here
Hy sal jou nooit begewe of verlaat nie. 
Die belofte van die Here is getrou.

https://holychords.pro/77645
Скачать Скачать Скачать Поделиться

96 просмотров 35 прослушиваний 0 скачиваний

Похожие песни Все песни

Staan Vas (Live)
Charnell Joseph
1
0

Комментарии

Форма входа

Альбомы исполнителя

Staan Vas (Live)
Charnell Joseph
2023 single

Поддержка сайта

в этом месяце собрано
$0 $200
$27
Итак, будьте милосердны, как и Отец ваш милосерд.
•Луки 6:36•
ОСТАЛОСЬ
Поддержать проект поддержали
01.08Юмани2000 руб
06.08МоноБанк (Віра)100 грн
оновлено 06.08.2026

Статистика пользователей

Онлайн всего: 652
Гостей: 620
Пользователей: 32