Обзор Презентация
Soos 'n Hert
Danie Botha
Soos 'n Hert Danie Botha
Verse: Soos 'n hert smag na waterstrome Smag my siel na U o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer Chorus: U alleen is my krag en skild Aan U alleen wy ek nou myself U alleen is my hartsverlange en ek bring aan U die eer
https://holychords.pro/76955
Комментарии
Комментариев нет