Обзор Презентация
Niemand soos die Here
Neil Büchner
Niemand soos die Here Neil Büchner

1 Verse:
Sal ons Hom ooit kan vergeet
Liefde wat bereid was om te sterf
Dat ons kan leef
Sal ons Hom ooit kan vergeet
Liefde wat kon opstaan uit die dood
Dat ons kan leef

Chorus:
Daar is niemand soos die Here
Geen begin of einde
Sy liefde sal bly staan
Daar is niemand soos die Here
Geen begin of einde
Sy liefde sal bly staan

2 Verse:
Sal ons Hom ooit kan vergeet
Liefde wat verwerp was en moes lei
Dat ons kan leef
Sal ons Hom ooit kan vergeet
Liefde wat verloor het om te wen
Dat ons kan leef

Chorus:
Daar is niemand soos die Here
Geen begin of einde
Sy liefde sal bly staan
Daar is niemand soos die Here
Geen begin of einde
Sy liefde sal bly staan

Bridge: х2
Op hierdie Rots
Bou ek my huis
Storms sal kom
Winde wil druis
Maar my hoop
Sal ek bou op die kruis

Chorus:
Daar is niemand soos die Here
Geen begin of einde
Sy liefde sal bly staan
Daar is niemand soos die Here
Geen begin of einde
Sy liefde sal bly staan

3 Verse: (outro)
Sal ons Hom ooit kan vergeet
Liefde wat sal soek tot Hy ons vind
Dat ons kan leef

https://holychords.pro/76331
Скачать Скачать Скачать Поделиться

автор песни:
49 просмотров 25 прослушиваний 0 скачиваний

Похожие песни Все песни

Hier is U kerk
Neil Büchner
In Hierdie Oomblik
Neil Büchner
1
0

Комментарии

Форма входа

Альбомы исполнителя

Niemand soos die Here
Neil Büchner
2024 single
In Hierdie Oomblik
Neil Büchner
2018 single

Поддержка сайта

в этом месяце собрано
$0 $200
$9
Итак, будьте милосердны, как и Отец ваш милосерд.
•Луки 6:36•
Поддержать проект поддержали
09.05Юмани200 руб
10.05МоноБанк100 грн
11.05Приват2420 pln
оновлено 12.05.2026

Статистика пользователей

Онлайн всего: 348
Гостей: 340
Пользователей: 8