Обзор Презентация
Hier is ek
Oase Gemeente
Hier is ek Oase Gemeente
Intro:
Gm | Eb | Bb | F
1 Verse:
Gm Eb Bb
My God is die Een wat berge verskuif
F Gm
My naam in die palm van Sy hand geskryf
Eb Bb
Skepper van die sterre son en maan
F Gm
U wat ook tyd maak om by my stil te staan
Chorus 1:
Eb Bb
Wie is ek, wie is ek
F Gm
Dat U my so lief het dat U aan my dink
Eb Bb
Wie is ek, wie is ek
F
Dat U my roep
Interlude:
Gm | Eb | Bb | F
2 Verse:
Gm Eb Bb
My Vader die Koning Skepper Gees
F Gm
Na U lewe U liefde smag ek meer en meer
Eb Bb
Al val daar n duisend aan my sy
F Gm
Sal ek nie vrees nie U beskerm my
Chorus 2:
Eb Bb
Hier is ek, Hier is ek
F Gm
'N kind van die Koning geroep vir die eeue
Eb Bb F Bb
Met n legioen van engele stuur my uit
Chorus 3:
F Gm
Hier is ek, hier is ek
Eb
Wagtend in U hande,
Bb
gehoorsaam aan U stem
F Cm
U hart rig my nou na n wereld in nood
Outro:
Bb
Hier is ek
https://holychords.pro/75471
Комментарии
Комментариев нет