Обзор Ноты Презентация
Here, U het ek lief
Interrobang Church
Here, U het ek lief Interrobang Church
Chorus: x2
D A
Here, U het ek lief
Hm D/A G
en ek buig my hele wese
D/F#
Voor U neer
G Asus4 A
Voor U, my Heer
D A
Hoor die lied van my hart
Em7 D/F#
Sien my hande na die hemel
G A D
opgehef terwly ek U nou vereer
Interlude:
D | G | Hm | A
Verse:
G
Heilig
D/F#
U is die Seun van God
G
Vredevors
Hm A
wat in ewigheid regeer
G
U alleen
D/F#
verdien die hoogste lof
C G Asus4 A
Jesus, dis U wat ek bemin
Chorus: x2
Here, U het ek lief
en ek buig my hele wese
Voor U neer
Voor U, my Heer
Hoor die lied van my hart
Sien my hande na die hemel opgehef
terwly ek U nou vereer
https://holychords.pro/73147
Комментарии
Комментариев нет