Обзор Презентация
LB 203 Heer met my hele hart
NG Gemeente Wonderboompoort
LB 203 Heer met my hele hart NG Gemeente Wonderboompoort
1 Verse:
D A Hm
Heer, met my hele hart
G A D
kom sing ek ‘n lofsang,
G A F# Hm
kom ek van u magtige wonders vertel
G A
en van al u reddingsdade.
2 Verse:
D A Hm
Heer, met my hele hart
G A D
kom sing ek ‘n lofsang.
G A F# Hm D/A
Ek wil oor U altyd bly en vrolik wees,
G A D
ek wil u Naam besing.
G A F# Hm D/A
Ek wil oor U altyd bly en vrolik wees.
G A D
Halleluja!
https://holychords.pro/73105
Комментарии
Комментариев нет